Groot FM 90.5 Live Streaming Online

Groot FM 90.5 Live Streaming Online . GROOT fm 90.5 is ‘n radiostasie met ‘n kommersiële basis en ‘n sterk gemeenskapsbelang, wat in Afrikaans uitsaai en die groter Pretoria metropool bedien. Goeie Afrikaanse musiek en internasionale kontemporêre musiek vorm die kern van die stasie en is ook vermeng met lekker gesels oor die relevante sake van die dag. die dag. teikenmark is Afrikaanssprekende volwassenes van 35 – 55 jaar . Enjoy Groot FM Live .

GROOT is op ‘n missie om Suid-Afrika en sy mense te inspireer en te impakteer met vermaak wat ‘n verskil maak .

groot fm 90.5 Live

Location : Pretoria, South Africa

Genres : Variety , Local Music , Gospel

Language : Afrikaans

Programme : GROOTplaas , Die GROOT Ontbyt , Meer Musiek , Su-an Müller Marais , Riva Schoeman , Ruben Delmage , Pieter Cloete , Wiele 2 Wiele , Deurnag Musiek

CONTACT :
Straatadres: Groot FM Live , Bloukransgebou, Lynnwood Bridge Mall, 4 Daventeryweg, Lynnwood Manor, Pretoria, South Africa .

Posadres : Posbus 35769 , Menlopark , Pretoria, 0102 .

Telephone : +27 (0) 12 349 2574

Faks: +27 (0) 12 349 2578

Ateljee: +27 (0) 12 349 2576

Epos: info@grootfm.co.za

Nuus: tania@grootfm.co.za

Pretoria: luane@grootfm.co.za

Kaap: debbie@grootfm.co.za

Official Website : https://www.grootfm.co.za/

Facebook : Facebook page

Twitter : Twitter Page