Lekker FM Live Streaming Online – 98.3

Lekker FM Live Streaming Online . LEKKER FM 98.3 is Nr. 1 Afrikaanse Radiostasie in Pretoria en omliggende gebiede, so ook aanlyn, wêreldwyd . Met so baie Suid Afrikaners wat uit ons pragtige land geïmmigreer het, is daar n groot aanvraag wêreldwyd vir LEKKER Afrikaanse musiek. Lekker Afrikaanse inhoud en sommer net alles wat LEKKER is!
Lekker FM 98.3 Live Streaming Online
LEKKER FM 98.3 gee om vir Afrikaanse musiek/kunstenaars en hoop dat ons met hierdie platform Afrikaanse musiek die hele wêreld vol kan bevorder.
Physical address : LEKKER 98.3 , Winkel / Shop 19c , Jean Village Shopping Centre , Cnr Jean Ave & Gerhard St , Die Hoewes , Centurion , 0157 , South Africa .
Postal Address : Postnet Suite 05 , Private Bag X1015 , Lyttelton , 0140 .
Kantoor Nommer : +27 (0) 12 664 1167
Ateljee Nommer | Studio Number : (Ateljee) +27 (0) 12 664 2983
Facebook : facebook@lekkerfm
Twitter : twitter@lekkerfm
Official Website : Visit Website

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *